Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sun Jun 05, 2016 6:38 pm
by Pieter 300wm
Ek geniet die forum regtig baie en ek wil myself graag voorstel. Ek's Pieter de Kock , boer in Senekal dis 'n gemengde boerdery met skaap , bees , saaiery en vlakte wild. Ek jag gereeld jakkalse.
Ek besit tans 'n Winchester .300win mag en
Howa .204 ruger.

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Jun 05, 2016 6:43 pm
by tripodmvr
Baie welkom Pieter. Kom praat saam en spog oor die jakkalsgetalle wat jy verminder.

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Jun 05, 2016 7:27 pm
by Hugo S
Welkom Pieter


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Jun 05, 2016 7:51 pm
by Diesel Dog
Naand Pieter ,kom in , wat sal jy daar buite so staan en koud kry .Vertel ons so bietjie van daai 204ruger.

DD

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Jun 05, 2016 8:18 pm
by Pieter 300wm
Baie dankie. DD ek wag nog vir my .204 lisensie maar dis op die hond se stert. Ek jag tans met my .300 jakkalse , maar hy maak teveel geraas

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 06, 2016 8:59 am
by Boesman10
Welkom Pieter