Page 1 of 1

Pa en seun jag

Posted: Thu Jun 02, 2016 4:52 pm
by LoveHenties
Vriende, ek wil my seun 'n bietjie treat, en 'n spesiale pa en seun jag reël. Hy is 16 en sal dit baie waardeer. Rooibok, blesbok of so iets vir ons elkeen. Hier is nie net dalk iemand hier wat ons 'n geleentheid wil gee nie?

Re: Pa en seun jag

Posted: Thu Jun 02, 2016 10:26 pm
by william007
Hier op kimberley is plek as julle belangstel.