Page 1 of 1

DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Thu Jun 02, 2016 4:23 pm
by FHM
Hier is n paar kolwe wat my hart gloei...O hel manne kom droom maar saam my asb! ;)
015.jpg
30242.jpg
Blazer exceptional wooden stocks.jpg

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Thu Jun 02, 2016 4:24 pm
by FHM
DG_Exhibition_Maple_Sweed_Mauser.JPG
Gear_RichStock_007ax600.jpg
hiatt02_102499.jpg

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Thu Jun 02, 2016 4:25 pm
by Chevvy SS
Mooier as 'n mooi spinnekop..........? Keuses, keuses...

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Thu Jun 02, 2016 4:25 pm
by FHM
hiatt_13.jpg
leerifle_04.jpg
Om te begeer is lelik....hel maar dis mooi!
Tiger Maple.jpg

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Thu Jun 02, 2016 4:30 pm
by FHM
Kom manne - las by as julle pics opspoor van uitsonderlike houtkolwe!

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Thu Jun 02, 2016 5:41 pm
by Sako75
'n Lekker Westley Richards

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Thu Jun 02, 2016 9:51 pm
by Andre308
Wie in die wereld sny n duim gat in sulke mooi hout???

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Fri Jun 03, 2016 7:19 am
by 243Songdaug
Waar is Jaco Wiele dat hy nog nie die gesien het nie? Hierdie is Jaco se tipe kolwe

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Fri Jun 03, 2016 9:48 am
by Johan van Wyk
Sako75 wrote:'n Lekker Westley Richards
Hierdie is die MEMORANDUM van bolters!

Pragtige, eenvoudige, klassieke lyne op die geweer. Dis `n .300 Win Mag wat so paar jaar terug gebou is. Interresant dat hy H&H-patent teleskoop monterings op het.

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Fri Jun 03, 2016 4:23 pm
by PWV
Andre308 wrote:Wie in die wereld sny n duim gat in sulke mooi hout???
Weet jy hoe lekker is 'n gat?

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Fri Jun 03, 2016 4:34 pm
by Andre308
PWV wrote:
Andre308 wrote:Wie in die wereld sny n duim gat in sulke mooi hout???
Weet jy hoe lekker is 'n gat?
Oom PWV,

Ek weet, maar ek wil nie noodwendig my duim daarin druk nie...

Ek voel meer dat met daardie klas hout moet n mens by die klassieke kolf styl hou. Dit is nou soos om n S klas merc met pers neon ligte onder te ry.

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Fri Jun 03, 2016 6:03 pm
by Viking
Hierdie was nogal iets besonders...
2.jpg
7.jpg
11.jpg

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Fri Jun 03, 2016 6:26 pm
by Andre308
Viking wrote:Hierdie was nogal iets besonders...
2.jpg
7.jpg
11.jpg
Dit is besonders mooi. Dit is Cindy Adendorff se werk hierdie. Sy is n Suid Afrikaner.

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Mon Jun 06, 2016 9:41 pm
by theedge
Nee kyk mooi is maar mooi

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Mon Jun 13, 2016 12:56 pm
by Vlakvark Soldaat
So aan soos Japan!

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Mon Jun 13, 2016 1:42 pm
by toelie
Haha laaik daai pumba baie

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Mon Jun 13, 2016 8:52 pm
by JPS
Sy is lid op die forum ook. Of dalk gewees. Lank laas van haar werke hier gesien

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Mon Jun 13, 2016 9:28 pm
by Capt. Yoda
Ek hou nogals van die Curly maple kolwe

https://doantrevor.files.wordpress.com/2010/02/curly-maple-finished-mike-c-_mg_97541.jpg

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Mon Jun 13, 2016 9:46 pm
by Dries101
Is mooi

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Tue Jun 14, 2016 2:20 pm
by FHM
[quote="Capt. Oblivious"]Ek hou nogals van die Curly maple kolwe

Dis flippen mooi Cappie - oor die algemeen is die maple kolwe baie ooglik.

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Mon Aug 08, 2016 8:13 pm
by Jurgen Visser
dis my hart se punt

Re: DRUP DIE HOUTKOLF MANNE...

Posted: Mon Aug 08, 2016 8:40 pm
by Vlakvark Soldaat
Selfde hout as my Helle mes...