Page 1 of 1
nuut maar nie splinternuut
Posted: Wed Jun 01, 2016 3:25 pm
by Toktokkie
Dagsê aan almal hier teenwoordig

Re: nuut maar nie splinternuut
Posted: Thu Jun 02, 2016 8:40 am
by Hano243
Welkom Toktokkie.
Re: nuut maar nie splinternuut
Posted: Thu Jun 02, 2016 9:24 am
by tripodmvr
Toktokkie, kom tok maar met jou vinger op die sleutelbord en neem deel aan die gesprekke. Jy het nou vanaf September 2015 gehad om iets te vind om oor te gesels. Praat met ons asomblief.
Re: nuut maar nie splinternuut
Posted: Thu Jun 02, 2016 6:22 pm
by Sybrandz
Welkom, ek weet jy geniet dit hier.
Re: nuut maar nie splinternuut
Posted: Fri Jun 03, 2016 10:45 am
by Toyrsi
Welkom