Page 1 of 1
80 grn 243 Frontier Range master begin en max lading
Posted: Tue May 31, 2016 9:55 pm
by Rikuss
Naandse manne
'n Geweerwinkel het my die Frontiers aangebied om te gaan toets vir baan skiet, maar ek sukkel om begin ladings te kry wat betroubaar is.
Somchem se boekie wys vir die Barnes TSX begin 34 en max 38grn S365. Dit klnk bietjie laag, enige raad dalk? My quickload het nie die punt nie.
Ek skiet tans 87grn Vmaxe voor 42Gr S365 vir spoed van 3000fps. Pmp doppe, TPL 69.3mm
Re: 80 grn 243 Frontier Range master begin en max lading
Posted: Wed Jun 01, 2016 8:38 am
by tripodmvr
Ek het myne met S361 geskiet (44gr behoort veilig te wees).
S365 - begin 41gr - Ek gebruik die Peregrine VRG5 om die Frontier te simuleer en pas net die lengte aan. Werk goed vir my.
Re: 80 grn 243 Frontier Range master begin en max lading
Posted: Wed Jun 01, 2016 5:28 pm
by Rikuss
baie dankie ek wardeer...
Blykbaar was die eerstes nie so wat wonders, hopelik gaan die beter doen. dans dit lekker baan punt...
Re: 80 grn 243 Frontier Range master begin en max lading
Posted: Wed Jun 01, 2016 5:50 pm
by Armand Steenkamp
Rikuss, wat kos hy as ek mag vra?
Re: 80 grn 243 Frontier Range master begin en max lading
Posted: Wed Jun 01, 2016 7:45 pm
by Andre308
Armand Steenkamp wrote:Rikuss, wat kos hy as ek mag vra?
Koop direk by Frontier. Hulle kos so R450 per 100 rond.
Re: 80 grn 243 Frontier Range master begin en max lading
Posted: Wed Jun 01, 2016 9:28 pm
by Rikuss
EK het R310 betaal vir 100...
Re: 80 grn 243 Frontier Range master begin en max lading
Posted: Tue Jun 07, 2016 8:46 pm
by Rikuss
manne
hierdie punte lyk belowend, ek het vining gaan skiet op 100m en met 43 gr S365het hulle mekaar gesny, dis met gewone jag geweer.