Page 1 of 1
Aangename kennis
Posted: Tue May 31, 2016 8:02 pm
by jungleson
Ek ook n nuwe lid. My naam Willem. Ek skiet net swartkruit. .45 .50 cva Hunterbolt en .45 jukar percussion.
Om jagplek te kry nie maklik, ons roere word nog nie orals aanvaar nie.
Re: Aangename kennis
Posted: Tue May 31, 2016 8:05 pm
by tripodmvr
Welkom. vertel ons verder van ervaringe met die rookpype en ook uit watter geweste jy kom kuier.
Re: Aangename kennis
Posted: Tue May 31, 2016 9:14 pm
by Sybrandz
Welkom Willem, jy gaan dit geniet hier.
Re: Aangename kennis
Posted: Tue May 31, 2016 9:26 pm
by bones
welkom
Re: Aangename kennis
Posted: Tue May 31, 2016 10:02 pm
by Springkudu
Welkom. Daar was nogal 'n swartkruit kompetisie die naweek op die Durbanville skietbaan, dit was nou heel lekker om te aanskou hoe die manne maak en skiet (Sonder scopes!!!)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Aangename kennis
Posted: Wed Jun 01, 2016 5:35 am
by Geno
jungleson wrote:Ek is ook n nuwe lid. My naam is Willem. Ek skiet net swartkruit. .45 .50 cva Hunterbolt en .45 jukar percussion.
Om jagplek te kry is nie maklik, ons roere word nog nie orals aanvaar nie.
Dis beter.
Welkom Willem.
Re: Aangename kennis
Posted: Sat Jul 02, 2016 9:11 am
by bones
Welkom ...probeer die plaas Metjan net buite Fochvill, hul in op facebook