Page 1 of 1

Aanlyn Winkel

Posted: Sun May 29, 2016 6:22 am
by PDV
More Manne

Net gewonder of een van julle die aanlyn winkel ken - hulle pryse lyk goed!

http://www.huntonline.co.za/

Re: Aanlyn Winkel

Posted: Sun May 29, 2016 6:26 am
by tripodmvr
Loop katvoet. Ek weet nie of dit nog in bedryf is nie. Lees hieronder.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ne#p561854

Re: Aanlyn Winkel

Posted: Sun May 29, 2016 6:34 am
by PDV
Dankie vir terugvoer!

Alles maak nou sense - hulle antwoord nie emails of oproepe nie maar ryk wel fakture uit as jy iets bestel?
Gelukkig het ek nog nie betaal nie!

Re: Aanlyn Winkel

Posted: Sun May 29, 2016 8:47 am
by HunterB
Weet my broer het al `n paar goed daar gekoop sonder enige probleme

Re: Aanlyn Winkel

Posted: Sun May 29, 2016 9:09 am
by Tal
Vriend van my se pa het baie geld daar verloor. Faktuur gestuur en hyt betaal, wag nou al 8 maande, na vele oproepe emails etc, het hy nou maar opgegee!

Re: Aanlyn Winkel

Posted: Sun May 29, 2016 5:00 pm
by gbvl
Al gehoor van baie met die dieselfde probleem. Weet nie hoe kry die ou dit nog steeds reg om mense so in te doen en weg te kom daarmee.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Aanlyn Winkel

Posted: Sun May 29, 2016 6:43 pm
by Otto
Kyk op Gunsite baie mense ingeloop. Bly weg.