Page 1 of 1

Newbie

Posted: Sat May 28, 2016 8:57 pm
by Johan Muller
Naand mense, ek het nou al so hier en daar ge "pm" met van die manne. Nog altyd gehou van skiet so 2 maande terug my 308 en P07 gekry. Ek leer nog herlaai en skiet, so ek glo ek gaan baie leer van al die slim mense op die site.

Re: Newbie

Posted: Sat May 28, 2016 9:06 pm
by Jacquesb
Welkom Johan
Geniet die forum.

Re: Newbie

Posted: Sat May 28, 2016 11:53 pm
by Hein M.
Welkom Johan! Ek weet jy sal hier geniet.

Mooiloop!

Re: Newbie

Posted: Sun May 29, 2016 12:40 am
by Andre308
Welkom Johan,

Waar in die wereld woon jy?