Page 1 of 1

My 6.5 creedmoor

Posted: Sat May 28, 2016 6:23 pm
by fanie.myburgh
Halo manne.

Nadat ek die 6.5 in Jan gesien het, het ek gedink dis ideale toevoeging tot my kluis..

Nadat ek vir LouisC omgepraat het (nie baie gevat nie) het ek betaal en oms het 2gewere gekry met opeenvolgende serial nommere. Myne het donderdag middag saam met Ram by my opgedaag.
DSC_0244.JPG
Ekt vandag vir my gaan ringe kry en die skoonmaak goedjies gekry.

Ekt 140gr Bergers by n vriende gekry wat ek gaan skiet vir die jagseisoen. Ekt van 2 pakkies 140gr a-max gekoop vir as die bergers op is.

More oggend 7uur (donker of nie, die bakkie het mos ligte.) gaan ek die loop begin inbreek. Dan so 10uur se kan gaan Ruaanb (hier op die forum) sy magneto speed bring en gaan ons paar ladings toets. Hopelik kry ons vinnig een wat werk met die bergers dan kan ons gou kyk of die gong op 500m wil lui.

Hier is paar fotos van die Howa met die zeiss op. (My gun worrier chassis kom volgende naweek)
DSC_0254.JPG
DSC_0253.JPG


Groete

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat May 28, 2016 6:40 pm
by Boersonderroer
Netjies, het jy al Bergers voorheen gebruik?

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat May 28, 2016 7:20 pm
by Tal
Lekker Fanie, hou my op hoogte

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat May 28, 2016 7:56 pm
by marco
>:+ Mooi Fanie welkom by die 6 1/2 gang

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat May 28, 2016 9:29 pm
by JTM
Lekker Fanie. Ek brand om myne slag weer te skiet. Het nog my laaste toets lading om te skiet vand die batch.

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat May 28, 2016 9:33 pm
by fanie.myburgh
Skiet een van julle 140gr A-max uit julle Howa's?

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat May 28, 2016 10:11 pm
by fanie.myburgh
Boersonderroer wrote:Netjies, het jy al Bergers voorheen gebruik?
Nee nog nooit. Ekt net die 144 wat ek wil uitskiet.

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 1:59 pm
by fanie.myburgh
DSC_0262.JPG
Laaste 5skote van loop inbreek.

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 2:03 pm
by fanie.myburgh
DSC_0263.JPG
1ste lading met die bergers. 40gr 71.5mm (1mm van die groewe af)

Baie dankie Ruaan vir jou hulp. Glo sal hom nou vinnig op nommer kry.


Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 2:04 pm
by fanie.myburgh
DSC_0265.JPG

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 4:36 pm
by ruaanb
Plesier Fanie die volgendes het nog beter gelyk so jy is amper daar. Jy mag maar 'n roer dryf en as dit nie vir die wind in daai kloof was nie het dit nog beter gelyk!

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 4:42 pm
by JTM
Lyk of julle lekker tyd gehad het. Mooi geskiet.

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 4:58 pm
by LouisC
Lekke Fanie! Eks donners jaloers!

My aansoek sal hopelik die week aandag geniet.

As ek september afgan na jou toe wil ek hom saambring.

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 6:08 pm
by dsmerrills
Nice Fanie

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 6:41 pm
by Andre308
fanie.myburgh wrote:
DSC_0265.JPG

Sent from my E5823 using Tapatalk
Kyk net hoe pronk daai 300wsm daar agter...

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun May 29, 2016 7:14 pm
by fanie.myburgh
Ekt volgende ladings gelaai. 41.6gr vir n spoed 2744fps het QL voorspel... Op strelok in gelees. Die zeiss opgsestel. En die gong laat lui op 500m..

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat Jun 04, 2016 1:13 pm
by fanie.myburgh
DSC_0290.JPG
Sukses. Totaal 4 bokke geskiet met die creedmoor. Die een op die foto was die vĂªrste op 290m. Die ander so 180m tot 230m. Daai 140gr bergers speel nie in die wind nie, en hulle slaan n springbok hard op sy kop.

Dankie Ruaan vir jou hulp om die roer so vinnig op skoot tekry.

Groete


Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat Jun 04, 2016 4:07 pm
by ruaanb
Plesier mater jy het n reg roer daar!

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat Aug 06, 2016 2:55 pm
by LouisC
Manne is met groot opgewondenheid dat ek hierdie met julle deel!

Loop vanoggend ingebreek, later paar groepe skiet!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160806/5edbfc49ba1b9aec4ffba97f2ef4b349.jpg

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sat Aug 06, 2016 10:44 pm
by JPS
LouisC wrote:Manne is met groot opgewondenheid dat ek hierdie met julle deel!

Loop vanoggend ingebreek, later paar groepe skiet!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160806/5edbfc49ba1b9aec4ffba97f2ef4b349.jpg[IMAge]

Re: My 6.5 creedmoor

Posted: Sun Aug 07, 2016 6:04 pm
by Tal
Louis, daai lyk spoggerig!