Page 1 of 1
boer se permit
Posted: Fri May 27, 2016 9:50 pm
by ljoubert
Hi naand almal. Wil net vi al die jagters se om te onthou om boer se permit no in lisensie in te skryf keersy regter kantste hoek heel onder hier in kzn kyk hulle nou daarna
Re: boer se permit
Posted: Mon May 30, 2016 8:56 am
by Boesman10
Waarna verwys jy as jy se "Boer se permit no"?
Re: boer se permit
Posted: Mon May 30, 2016 9:02 am
by tripodmvr
Plaas se vrystellingsnommer?
Re: boer se permit
Posted: Wed Jun 01, 2016 4:55 am
by ljoubert
Die boer moet aansoek doen vi n permit sodat jagters op sy plaas mag jag
Re: boer se permit
Posted: Wed Jun 01, 2016 4:57 am
by ljoubert
Ek jag nou al jare hier by 2boere en hulle vi my gese as ek da wil jag kan ek ma namens hulle aansoek doen vi permit
Re: boer se permit
Posted: Wed Jun 01, 2016 7:46 am
by tripodmvr
Praat jy nie van TOPS permitte nie? Swartwildebees vereis een.
Re: boer se permit
Posted: Wed Jun 01, 2016 11:17 pm
by ljoubert
Ek jag kudu rooibok blouwbees nyala en vlakvark daar. Weet nie of dit tops is nie
Re: boer se permit
Posted: Thu Jun 02, 2016 3:01 am
by tripodmvr
Algemene TOPS diere : Tsessebe, Bontebok, Swartwildebees, Bergsebra