Page 1 of 1

Leeus teen Bulle

Posted: Thu May 26, 2016 8:59 pm
by Fanta300
Hi Jammer om te pla, ek het n vriend wat my nou net gebel het, hy se hy het n rukkie terug al kaartjies gekoop vir die naweek se bulle teen die lions game op loftus, maar hy het skoon vergeet dis saterdag sy trou dag!!!! Nou wil hy weet of enigiemand dalk belangstel om in sy plek te gaan trou?

Re: Leeus teen Bulle

Posted: Thu May 26, 2016 9:27 pm
by Heinz Petersen
Ek wil eers die vrou sien en wat gaan sy erf.

Re: Leeus teen Bulle

Posted: Thu May 26, 2016 9:56 pm
by Hein M.
Hy skree darem seker vir die Lions 8)