Page 1 of 1
NET SO LUSMAKERTJIE
Posted: Thu May 26, 2016 8:21 pm
by 375fanatic
Die is bulle wat afgeneem is op die plaas waar ons 2 weke terug was
Wat skat julle die manne
Re: NET SO LUSMAKERTJIE
Posted: Thu May 26, 2016 8:27 pm
by Sako75
120 kg aan die hak
Re: NET SO LUSMAKERTJIE
Posted: Thu May 26, 2016 8:37 pm
by 375fanatic
As jy lucky is met die droogte maar kyk daai horings
Re: NET SO LUSMAKERTJIE
Posted: Thu May 26, 2016 9:27 pm
by JDKey
Bwb met die kleinste ore wat ek al gesien het

Re: NET SO LUSMAKERTJIE
Posted: Fri May 27, 2016 7:11 am
by 375fanatic
Hier is sy kleinboet
Re: NET SO LUSMAKERTJIE
Posted: Fri May 27, 2016 10:41 am
by Klein Chris
Wat het kleinboet uitgeslag?