Page 1 of 1

NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 5:32 pm
by koos 2
Middag.
Ek steek bietjie voelers uit. Wat is julle mening oor bg. scope.
Hy sal diens doen op my 243. Ek sal hom gebruik bosveld tot vlakte skiet, glo darem nie ek sal veel oor 350m gaan nie.Ek sal ook graag wil weet van die waarborg.
Enige komentaar sal wardeer word.

Goeie dag verder.

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 5:44 pm
by Dries101
Man spaar n paar rand en koop die 4-16 vir 350 is hy piekfyn. Baiw goeie scopes en jy gaan nie in daai prysklas better kry nie. Hulle pryse het mooi stabiel gebly waar my ander voorstelle nou dubbel kos

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 5:45 pm
by Chevvy SS
Ek vind myne, vir die prys, 'n goeie produk.

Vra vir oom PW, hy het ook een of twee.

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 6:21 pm
by koos 2
Dankie vir almal se terugvoer.

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 6:28 pm
by Hein M.
Myne werk fine.

Sommige sal sê: Spaar nog 15k en koop 'n NF ;D

Die waarborg is 25 jaar. Dit is die vervaardigers se definisie van "lewenslank".

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 6:31 pm
by koos 2
25 jaar, klink goed vir my

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 6:39 pm
by Riebeeker
Kyk ook na die Burris Fullfield.

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 6:45 pm
by koos 2
Riebeeker wrote:Kyk ook na die Burris Fullfield.
Ja ek het ook aan hulle gedink. Die 6.5 vergroting , gaan dit nie probleem wees vir bos nie ?

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 6:58 pm
by PWV
Koos 2,
Ek het een op my .308 en een op my Tombi.
Vir my werk hulle uitstekend.
As jy nou nie 'n Ferrari kan bekostig nie, ry jy 'n Toyota.

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 7:02 pm
by Hein M.
koos 2 wrote:
Riebeeker wrote:Kyk ook na die Burris Fullfield.
Ja ek het ook aan hulle gedink. Die 6.5 vergroting , gaan dit nie probleem wees vir bos nie ?[/quote

X6 is laag genoeg...

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 7:03 pm
by koos 2
Hein M. wrote:
koos 2 wrote:
Riebeeker wrote:Kyk ook na die Burris Fullfield.
Ja ek het ook aan hulle gedink. Die 6.5 vergroting , gaan dit nie probleem wees vir bos nie ?[/quote

X6 is laag genoeg...
baie dankie

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 7:03 pm
by koos 2
PWV wrote:Koos 2,
Ek het een op my .308 en een op my Tombi.
Vir my werk hulle uitstekend.
As jy nou nie 'n Ferrari kan bekostig nie, ry jy 'n Toyota.
Dankie oom

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Thu May 26, 2016 10:06 pm
by Hein M.
Koos

Kyk ook na daardie B. Elite wat Arnold hier adverteer. Hulle lense is volgens my beter as die Nikon M reeks. x16 Vergroting is ook meer as genoeg... Waarborg is dieselfde - met beter herverkoopwaarde...

Sê maar net...

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Fri May 27, 2016 11:01 am
by koos 2
Baie dankie aan almal.

Re: NIKON MONARCH 3 5-20X44 ?

Posted: Fri May 27, 2016 12:02 pm
by Dries101
[quote="koos 2"][quote="Hein M."][quote="koos 2"][quote="Riebeeker"]Kyk ook na die Burris Fullfield.[/quote
Ja ek het ook aan hulle gedink. Die 6.5 vergroting , gaan dit nie probleem wees vir bos nie



x6 is marginal vir kort distansie bosveld. Hier by 4 rond is n goeie midde weg maar selfs laer is better. Daar is by meeste scopes so om en by 30% verlies van field of view op n 100 meter tussen 4x vs 6x dit klink nou erg maar dis n geval van 5meter vs 7meter op n 100 meter. As mens vinnig moet skiet en daar is n trop betrokke waardeer n mens nogal daai laer vergroting