Page 1 of 1
Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Thu May 26, 2016 4:31 pm
by DMLubbe
Brass op tel beteken iets heeltemal anders vir hierdie ouens
Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Thu May 26, 2016 5:13 pm
by NicovanderMerwe
Die vloties praat van Navybrass.
In hulle werkswinkels, op Saladanha, vat al die ou doppe en smelt dit na gietsels toe en gee dit dan vir afgetrede Admiraals en sulke manne geskenke. Hulle maak beeldtjies en al sulke oulike goed.
Moet sê dit was ook 13 jaar terug wat ek laas so iemand geken het wat sulke goed maak.
Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Thu May 26, 2016 5:30 pm
by henning
Ek het twee van hierdie doppe by die huis maar ek verstaan dat dit is onwettig om dit te besit.
Groete
Henning
Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Thu May 26, 2016 6:07 pm
by Sybrandz
Ai, so 'n dop maak 'n belangrike deel uit van 'n stookketel. Wens ek kan iewers een kry.
Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Thu May 26, 2016 6:22 pm
by JTM
Hulle gebruik seker 'n sement menger trok om daai brass te tumble.

Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Thu May 26, 2016 6:25 pm
by Hein M.
Jy sal die matryse met 'n laaigraaf moet naderbring...
Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Thu May 26, 2016 6:29 pm
by DMLubbe
En gooi kruit met n BobCat
Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Fri May 27, 2016 11:35 am
by Jean Marais
Ek dink nie mens lê agter daai roer en skiet nie...
Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Fri May 27, 2016 9:49 pm
by Ashley
DMLubbe wrote:En gooi kruit met n BobCat
...landmyne as primers...

Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Fri May 27, 2016 11:51 pm
by alecjohnson
Re: Hou jy jou brass of gooi jy weg ?
Posted: Mon May 30, 2016 11:57 am
by GERT vd M
Koop die skroot metaal handelaars dit nie?