Page 1 of 1

Oos Kaap Jagproklamasie 2016 - Uiteindelik !!!!!!!

Posted: Wed May 25, 2016 9:24 pm
by andre007
Raymond en ander belangstellendes, uiteindelik het ons hom ;D

Re: Oos Kaap Jagproklamasie 2016 - Uiteindelik !!!!!!!

Posted: Wed May 25, 2016 9:38 pm
by tripodmvr
Dankie manne. Ons van ver waardeer hierdie plasings. Ons kan nou beter voorberei vir 'n kuier daar ver.

Re: Oos Kaap Jagproklamasie 2016 - Uiteindelik !!!!!!!

Posted: Thu May 26, 2016 8:23 pm
by Boersonderroer
Soos die gesegde se "agter os kom ook in die kraal".

Re: Oos Kaap Jagproklamasie 2016 - Uiteindelik !!!!!!!

Posted: Thu May 26, 2016 8:36 pm
by theedge
Dankie baie my maat nou kan mos met n hart vol rustigheid gaan skiet.