Page 1 of 2
Rotary tumbler
Posted: Tue May 24, 2016 6:48 pm
by DMLubbe
Hier is my plan vir n tumbler
Hy kan nou niks goedkoper nie.
Werk soos n bom.
Re: Rotary tumbler
Posted: Tue May 24, 2016 7:55 pm
by Durand
Myne lyk ook so
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Rotary tumbler
Posted: Wed May 25, 2016 12:30 am
by Vloot
Goeie werk. Dalk moet ek ook handig raak.
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Re: Rotary tumbler
Posted: Thu May 26, 2016 8:55 am
by DMLubbe
Vloot wrote:Goeie werk. Dalk moet ek ook handig raak.
Ek is glad nie handig nie.
Ek heg n video aan wat my die idee gegee het, maar omdat ek nie kan sweis om my lewe te red nie, het ek lip channel gebruik vir die basis.
My huidige ontwerp het drie snitte met die grinder en agt gatte te boor.
https://www.youtube.com/watch?v=9bXLq_9 ... WL&index=1
Re: Rotary tumbler
Posted: Thu May 26, 2016 9:43 am
by PWV
Bakgat, manne. Ek hou van sulke goeters!!!
Re: Rotary tumbler
Posted: Fri May 27, 2016 7:30 pm
by Lukie
Baie goeie een. Die eenvoud van die ontwerp is regtig goed. Wat het jy gebruik vir die motor?
Re: Rotary tumbler
Posted: Fri May 27, 2016 7:42 pm
by DMLubbe
n wiper motor.
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Re: Rotary tumbler
Posted: Wed Jul 06, 2016 4:58 pm
by Eckardt
DMLubbe wrote:Hier is my plan vir n tumbler
Hy kan nou niks goedkoper nie.
Werk soos n bom.
Hello DM,
Watse motor het jy gebruik? AC of DC?
Rotary tumbler
Posted: Wed Jul 06, 2016 5:31 pm
by Bierseun
Lyk soos DC hahahaha
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Rotary tumbler
Posted: Wed Jul 06, 2016 6:56 pm
by gbvl
Wiper motors meestal 12V DC
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Rotary tumbler
Posted: Wed Jul 06, 2016 7:05 pm
by henning
lyk of jy Chekers on Pick&Pay se trollie wiele in die hande gekry het
Groete
henning
Re: Rotary tumbler
Posted: Wed Jul 06, 2016 9:58 pm
by DMLubbe
die motor is 12v dc, golf wiper motor R300 by n onderdeel winkel.
Die wiele is so R15 stuk by die hardeware gewees,

Checkers se wiele is te skeef

Re: Rotary tumbler
Posted: Thu Jul 07, 2016 9:58 am
by Eckardt
DM,
Waar het jy die houer gekry?
Moes jy ook arms binne in sit om die doppe te was?
Wat doen die twee skakelaars op jou basis?
Draai die houer vinnig genoeg as die houer helfte vol is met doppe, medium en water?
Jammer vir al die vrae, ek wil ook een bou maar weet nie genoeg van alles af nie.
Re: Rotary tumbler
Posted: Thu Jul 07, 2016 10:14 am
by Piet Pille
More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Re: Rotary tumbler
Posted: Thu Jul 07, 2016 10:20 am
by DMLubbe
Eckardt wrote:DM,
Waar het jy die houer gekry?
Moes jy ook arms binne in sit om die doppe te was?
Wat doen die twee skakelaars op jou basis?
Draai die houer vinnig genoeg as die houer helfte vol is met doppe, medium en water?
Jammer vir al die vrae, ek wil ook een bou maar weet nie genoeg van alles af nie.
Geen probleem meneer, ek deel graag.
Houer het Mambo's plastics verkoop(hulle hou dit nie meer aan nie) Groot mayonasie bottel behoort te werk.
Ja daar is 'agitators' binne in, een van my vriende het sommer n ry lang sink boutjies deur die kant van sy bottel gedraai. Dit werk goed.
Een skakelaar is vir vinnig en stadig (Onnodig as sou dit nie weer doen nie, hy loop altyd op vinnig)
Ander skakelaar is vir rigting wat die motor draai en af.
Bottel draai so omtrent 60 rpm ( een keer n sekonde) ek vind dit werk puik dan kry die doppe en media kans om te tuimel.
Re: Rotary tumbler
Posted: Thu Jul 07, 2016 10:21 am
by gbvl
Ek gebruik warm kraan water met tartaric acid en sunlight skottegoed seep. So teelepel van elk werk mooi vir my.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Rotary tumbler
Posted: Thu Jul 07, 2016 10:25 am
by DMLubbe
Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Sitroensuur werk goed want dit is nie so geneig om die doppr rooi te vlek nie.
Ek sit sommer skottelgoed seep by.
Ek het ook gevind warm water werk goed maar as jou water te warm is, is die bottel geneig om te te mors weens die druk wat binne in die bottel hoer raak van die warm water.
Re: Rotary tumbler
Posted: Thu Jul 07, 2016 11:49 am
by Piet Pille
Dankie manne
Re: Rotary tumbler
Posted: Thu Jul 07, 2016 1:09 pm
by PWV
DMLubbe wrote:Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Sitroensuur werk goed want dit is nie so geneig om die doppr rooi te vlek nie.
Ek sit sommer skottelgoed seep by.
Ek het ook gevind warm water werk goed maar as jou water te warm is, is die bottel geneig om te te mors weens die
druk wat binne in die bottel hoer raak van die warm water.
1. Nee, soos die water afkoel, verminder die druk en as jy nie 'n stewige plastiekbottel het nie, duik die bottel in.
2. Wynsteensuur werk net so goed en ek verkies dit bo sitroensuur.
Re: Rotary tumbler
Posted: Fri Jul 08, 2016 2:36 pm
by Hennie Oelofse
Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Sunlight & Citric acid wat jy by Pick & Pay koop...
Re: Rotary tumbler
Posted: Fri Jul 08, 2016 2:38 pm
by Hennie Oelofse
Hennie Oelofse wrote:Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Sunlight & Citric acid en wat jy by Pick & Pay koop...
https://www.youtube.com/watch?v=LPjhA8_8wGE
Hier is my plan... Werk soos n bom! Koop stainless media by BJ Oberholzer in die kaap.
Re: Rotary tumbler
Posted: Fri Jul 15, 2016 6:56 pm
by JacquesT (Stompe)
Ek het vir lank wynsteensuur en sunlight gebruik. Het onlangs die sunlight vervang met clean green, dit kan nie vergelyk nie.
Ek gooi sommer so 'n "glup" by, 'n lekker stywe dubbel
Re: Rotary tumbler
Posted: Sat Jul 16, 2016 9:07 am
by henning
Hennie Oelofse wrote:Hennie Oelofse wrote:Piet Pille wrote:More manne, ek wil gou hi-jack, maar dis darem nog effens onder die selfde onderwerp.....
Wat gooi julle by die water in die tumbler. sitroensuur, of Wynsteensuur met of sonder seep?
Moet die water warm of koud wees?
hi-jack off..
Sunlight & Citric acid en wat jy by Pick & Pay koop...
https://www.youtube.com/watch?v=LPjhA8_8wGE
Hier is my plan... Werk soos n bom! Koop stainless media by BJ Oberholzer in die kaap.
Bennie, het jy vir my Oberholse se kontak besonderhede.
Groete
Henning
Re: Rotary tumbler
Posted: Sat Jul 16, 2016 9:15 am
by ruaanb
Re: Rotary tumbler
Posted: Fri Jul 22, 2016 10:30 pm
by DMLubbe
Ek verkoop media
1.2mm x 6.5mm
R275/kg
Vanderbijlpark omgewing lewer ek verniet af andersins posgeld vir die koper