Page 1 of 1
Jakkals plan
Posted: Mon May 23, 2016 7:28 pm
by Francoisv
Ons sit Sondag aan etens-tafel toe vertel een ingelsman dat as jy in lamtyd sakke Epol naby die jakkalsgate sit dan vang hulle nie lammers nie. Hulle eet hulle dik aan epol.
Ek en 'n vrind hier van die forum se oog vang mekaar so onderlangs.....
Re: Jakkals plan
Posted: Mon May 23, 2016 7:31 pm
by dehacked
Wat gooi mens vir rooi kat?
Re: Jakkals plan
Posted: Mon May 23, 2016 7:34 pm
by Dries101
dehacked wrote:Wat gooi mens vir rooi kat?
Skaap
Re: Jakkals plan
Posted: Mon May 23, 2016 7:36 pm
by Francoisv
dehacked wrote:Wat gooi mens vir rooi kat?
Seker catnip
Re: Jakkals plan
Posted: Mon May 23, 2016 8:58 pm
by dehacked
Haha ja skaap werk. My arme tante het seker al 100 skaap die laaste jaar en wat verloor. Daai plaas is nou al lekker vol vanghokke. Het darem saterdag weer een gevang. Maar ja enige tips op bait etc sal wardeer word.
Re: Jakkals plan
Posted: Mon May 23, 2016 10:05 pm
by wlm
Hoekom lek 'n hond sy agterend?
Om die smaak van die Epol uit sy mond te kry!
Re: Jakkals plan
Posted: Tue May 24, 2016 5:14 am
by Predator
wlm wrote:Hoekom lek 'n hond sy agterend?
Om die smaak van die Epol uit sy mond te kry!

My nou slap gelag so vroeg in die oggend