Page 1 of 1

Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Mon May 23, 2016 9:42 am
by HunterB
Eerste naweek met my nuwe .223rem Tikka, 69gr nosler CC met 25.5gr S321

Re: Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Mon May 23, 2016 10:13 am
by Geno
Lekker man, geluk!
Daai roertjie is mooi!

Re: Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Mon May 23, 2016 11:21 am
by BeesBreet
Great fotos!

Re: Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Mon May 23, 2016 11:23 am
by ruaanb
Netjies!

Re: Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Mon May 23, 2016 1:04 pm
by Jake1
Wat is jou loop se twist ?

Re: Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Mon May 23, 2016 1:28 pm
by HunterB
1-8"

Re: Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Mon May 23, 2016 10:08 pm
by Vloot
Goeie werk! En mooi fotos.

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk

Re: Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Wed May 25, 2016 8:48 am
by Rooies Scheepers
geluk met die nuwe geweer. Mooi om te sien die rooikruis help nog die jakkalse en katte reg.

Re: Eerste naweek in die veld met nuwe roer

Posted: Wed May 25, 2016 9:02 am
by sako 30-06
Baie geluk, lekker geweer.