Page 1 of 1
Watter Basis en ringe?
Posted: Fri May 20, 2016 12:28 pm
by DriesdlR
Scopoe - Hawke Endurance 4-16X50
Geweer - Howa 308 Std
Re: Watter Basis en ringe?
Posted: Fri May 20, 2016 12:47 pm
by Gawie(13mm)
Warne 20 Moa piccatiny basis met burris ringe.
Klaar gepraat!

Re: Watter Basis en ringe?
Posted: Fri May 20, 2016 4:23 pm
by douw
Van ons picatinny rails in 20MOA met Sustac ringe ook beskikbaar deur my. Rail en ringe gaan jou R3200 uitwerk.
Op die 25mm en 30mm ringe, het jy nog inserts ook waarmee jy verder met die elevasie kan speel.
GRoetnis
Douw
Re: Watter Basis en ringe?
Posted: Mon May 30, 2016 8:14 am
by DriesdlR
Ek het Lynx 20 Moa piccatiny basis met burris ringe gekry.
Dankie manne!