Page 1 of 1
Vlakkie se tande
Posted: Fri May 20, 2016 10:10 am
by Jandré Stap
Goeiemore Almal,
Ek was bevoorreg om 'n vark te kon skiet en het laas-naweek my montering klaargemaak.
Dit vat so bietjie tyd, maar absoluut die moeite werd.
Lekker Vrydag,
Re: Vlakkie se tande
Posted: Fri May 20, 2016 10:16 am
by 3006
Baie mooi, jy mag maar.
Re: Vlakkie se tande
Posted: Fri May 20, 2016 10:46 am
by Riaan Kriel
Lyk baie mooi, Mooi stel tande en iets om op trots te wees.
Re: Vlakkie se tande
Posted: Fri May 20, 2016 10:54 am
by Joe13
Nekies
Re: Vlakkie se tande
Posted: Fri May 20, 2016 11:18 am
by sako 30-06
Dis nou iets besonders, dis n baie goeie idee en lyk baie mooi.
Mooi stel tande.
Re: Vlakkie se tande
Posted: Wed May 25, 2016 10:05 am
by jamalley
Mooi gedoen
Re: Vlakkie se tande
Posted: Wed May 25, 2016 10:09 am
by Ben Remington
Baie mooi
Re: Vlakkie se tande
Posted: Wed May 25, 2016 11:16 am
by alecjohnson
Prag stuk! hoe het jy hom so gemaak? is dit nog 'n stuk hout wat hulle in plek hou?
Re: Vlakkie se tande
Posted: Wed May 25, 2016 10:07 pm
by theedge
Baie mooi
Re: Vlakkie se tande
Posted: Thu May 26, 2016 7:41 am
by toelie
Baie spoggerig man
Re: Vlakkie se tande
Posted: Fri May 27, 2016 1:31 pm
by Springkudu
Dit is nou mooi Jandre, vertel bietjie hoe jy gemaak het van begin tot einde. Dit is nogal lekker om so iets met jou eie hande te doen, maak dit dan net meer persoonlik.
Re: Vlakkie se tande
Posted: Sun May 29, 2016 9:48 pm
by Vlakvark Soldaat
Dis nou lekker stout!