Page 1 of 1

goeie rimfire teleskoop, raad asseblief.

Posted: Tue Jul 05, 2011 10:05 am
by bullseye
More manne

Ek soek asseblief raad ,ek wil n goeie teleskoop koop vir n .22lr. wat ek sover kon kry op internet is, leopold vx2 3-9x32, nikon prostaff rimfire 3-9x40bdc150, buris het ook rimfire scopes maar dit wil voorkom of hulle field of view klein is.Weaver clasic V series 2-10x38 balistic x, ek hou baie van die scope maar weet nie hoe goed Weaver is nie. wat sou julle aanbeveel. o ja die nikon het n goeie reticul wat afgemerk is vir .22 trajek.

dankie
ben.

Re: goeie rimfire teleskoop, raad asseblief.

Posted: Tue Jul 05, 2011 10:27 am
by tripodmvr
Ek het baie goedkoop teleskoop op my .22. Ek weet dat hy altyd op my 243 veroorsaak het dat ek baie hoog geskiet het na ek met hom gereis het. Desnieteenstaande is hy nou redelik stabiel op die .22. Synde ek nie met hom jag nie en hy maklik en goedkoop is om weer in te stel lewe ek maar so met hom voort. Weens die min terugslag dink ek baie van die "cheapies" kan op 'n .22 gebruik word.

Re: goeie rimfire teleskoop, raad asseblief.

Posted: Tue Jul 05, 2011 10:51 am
by .::Alwyn-U::.
Ben

Ek dink nie dis nodig om 'n VX2 op hom te sit nie, die scope is dan amper duurder as die geweer.  Ek sal mar iets goedkoop voorstel soos 'n tasco of selfs burris.

Tripod - Hoe meen jy jou 243 het hoog geskiet met daai scope?

Groete