Page 1 of 1

Pasella in Springbok!

Posted: Wed May 18, 2016 10:11 am
by Armand Steenkamp
Die van julle manne wat sou belang stel, ek en nog paar manne van die geweste wys gevreet die vrydag half 8 op Pasella op SABC2.

Hier is so n voorsmakie

https://www.youtube.com/watch?v=GVnqHrOpx80

Groetnis

Re: Pasella in Springbok!

Posted: Wed May 18, 2016 10:13 am
by JacquesT (Stompe)
Amper dog ek ek score 'n springbok ;D

Re: Pasella in Springbok!

Posted: Wed May 18, 2016 10:15 am
by Armand Steenkamp
HAhahaha jammer man!!

Groetnis

Re: Pasella in Springbok!

Posted: Wed May 18, 2016 11:18 am
by Chevvy SS
O vrek, dis 'n mooi vrou daai!!!

Sent from my SM-G900F using Tapatalk