Page 1 of 1
Land cruiser 4.5 efi
Posted: Wed May 18, 2016 9:40 am
by cassie_calvinia
ek weet dis maar erg, maar hoe swaar is hul op petrol?
bv vir plaas gebruik?
Re: Land cruiser 4.5 efi
Posted: Wed May 18, 2016 9:44 am
by Flip Nel
Kry gemiddeld so 4.5 km/l
Re: Land cruiser 4.5 efi
Posted: Wed May 18, 2016 9:47 am
by JTM
My broer gebruik een vir berg ry 4x4 en oop pad en kan bevestig dat die 4.5 op die kant vir beide die enjin kapasiteit en brandstof misbruik staan. Dit gesê, kan hy nie uitgepraat raak oor die cruiser se vermoëns en wringkrag kurwe van daai inlyn 6 nie. 'n Absolute werksesel 4x4.
Re: Land cruiser 4.5 efi
Posted: Wed May 18, 2016 10:03 am
by Capt. Yoda
Goeie genade ek wil ook een koop maar ek dink dit sal n skok wees as ek moet gaan van 18km/l na 4.5 toe

Re: Land cruiser 4.5 efi
Posted: Wed May 18, 2016 10:06 am
by JTM
Ouboet reken as jy 'n baksteen agter die petrol pedaal sit om te keer dat jy dit nie te diep trap nie , dan kan jy so nou en dan 6.5km/l haal.
Re: Land cruiser 4.5 efi
Posted: Wed May 18, 2016 10:13 am
by Alwyn
Cassie van plaas werk vir die 4.5 kan ek jou nie vertel nie,
MAAR
as jy hom ry soos n petrol jogie op die hi-way dan val hy maklik onder 3km/l!!!
Ek het ongelukig nie meer myne nie, maar die volgende een is oppad stadag meer seker!!
Re: Land cruiser 4.5 efi
Posted: Wed May 18, 2016 10:41 am
by blaser
ek het een wat ek verkoop
as jy mooi ry gee hy jou 6 km/l
Re: Land cruiser 4.5 efi
Posted: Wed May 18, 2016 11:48 am
by Baasvark
blaser wrote:ek het een wat ek verkoop
as jy mooi ry gee hy jou 6 km/l
PM my met foto"s en inligting asb.