Page 1 of 1

Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 7:10 pm
by Cobus(Cobb)
as jy n Vortex scopi wil smous, laat my weet..

Cheers

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 7:22 pm
by musgrave270
Cobus. Na watter vergroting kyk jy?

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 8:22 pm
by Cobus(Cobb)
3-9 x 40
of
4-12 x 44

of so iets

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 8:34 pm
by Sangoma (IAN)
Wat van die Leupold VX1 op die forum? 4-12x40

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 8:58 pm
by Cobus(Cobb)
Sangoma (IAN) wrote:Wat van die Leupold VX1 op die forum? 4-12x40
thanx man , maar moet Vortex wees.
Cheers

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 9:31 pm
by fanie.myburgh
N pel van my het n 3-9x40 diamondback wat ons laas weet van sy 243 af gehaal het. Sal by hom hoor wat hy vir hom wil he en of hy hom sal wil verkoop..

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 9:36 pm
by hollow point

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 9:37 pm
by Cobus(Cobb)
fanie.myburgh wrote:N pel van my het n 3-9x40 diamondback wat ons laas weet van sy 243 af gehaal het. Sal by hom hoor wat hy vir hom wil he en of hy hom sal wil verkoop..

Sent from my E5823 using Tapatalk
Dankie

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 9:43 pm
by Diesel Dog
Ek het n cf2-31005 CrossfireII 3-9X40 VPLEX nog geseƫl in sy boks ,maak my n billike aanbod as jy belangstel.

DD

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Tue May 17, 2016 9:58 pm
by fanie.myburgh
Hy soek R4000 met ringe. Ongelukig nie meer die boks nie. Hy het die dbc strepie kruishaar.
IMG-20160504-WA0003.jpg
Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Wed May 18, 2016 6:44 am
by Barry Loock
Ek het n Cross fire II.
Dis n 4 tot 12 x 50 vir R3 300.
20160428_125438.jpg
20160428_125605.jpg
Aim small, hit big.

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Wed May 18, 2016 7:51 am
by Cobus(Cobb)
Dankie almal.....
ek het reggekom.

Cheers

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Wed May 18, 2016 8:44 am
by Fanta300
En as jy weer hier by my voordeur verby loop en nie kom groet nie is daar moeilikheid ;D

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Wed May 18, 2016 9:26 am
by Cobus(Cobb)
:confused: :confused: jyt nog geslaap..... :): :):

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Wed May 18, 2016 10:59 am
by Fanta300
Nee wat Cobus, hoe ouer mens word hoe minder slaap jy. Was toe al lankal op. Kom toets my maar volgende keer. Ek maak baie lekker koffie ++>:

Re: Vortex intree scopi gesoek om te koop.

Posted: Wed May 18, 2016 8:17 pm
by Cobus(Cobb)
Fanta300 wrote:Nee wat Cobus, hoe ouer mens word hoe minder slaap jy. Was toe al lankal op. Kom toets my maar volgende keer. Ek maak baie lekker koffie ++>:

sal so maak
Cheers