Page 1 of 1
SCI Swartspringbok Ramme te Jag
Posted: Tue May 17, 2016 1:09 pm
by 6mmMusgrave
Hi almal
Ek het n paar swartspringbok ramme te jag. Almal sal gemaklik SCI haal. Plaas 35 km van kimberley. Ongelukkig geen oornag fasiliteite nie.
Ramme:R3800
Dagfooi:R500
Groete
Jacques
Re: SCI Swartspringbok Ramme te Jag
Posted: Tue May 17, 2016 2:10 pm
by Gerhardus Nel
Ai!!!! Hoekom so vêr?
Daai is nog op die jaglys.
Re: SCI Swartspringbok Ramme te Jag
Posted: Tue May 17, 2016 3:04 pm
by 6mmMusgrave
Ja nee dis vrek ver. Ek het laasjaar 1 geskiet dit is ongelooflike mooi bokke. Ek wil nog graag in julle deel van die wereld kom jag
Re: SCI Swartspringbok Ramme te Jag
Posted: Tue May 17, 2016 4:08 pm
by Dewitt
Sommer net 'n dom vraag, waarvoor staan SCI? Ek sit ook met klompie swart ramme wat iemand wat PH werk doen op so 12-13 duim geskat het. Is dit maar redelik algemeen? Ons is maar redelik ver van alles(Williston) so ek gaan hul heelmoontlik self uitskiet as hul nie 'n vreeslike waarde het nie.
Dewitt - jammer v die hijack Jaques, soek sommer net raad.
Re: SCI Swartspringbok Ramme te Jag
Posted: Tue May 17, 2016 4:15 pm
by ruaanb
SCI - Safari Club International - Selfde beginsel as Rowland Ward net ander kriteria word gebruik.
https://www.safariclub.org/
Re: SCI Swartspringbok Ramme te Jag
Posted: Tue May 17, 2016 6:35 pm
by Dewitt
Dankie!
Re: SCI Swartspringbok Ramme te Jag
Posted: Thu May 19, 2016 8:34 pm
by Gerhardus Nel
6mmMusgrave wrote:Ja nee dis vrek ver. Ek het laasjaar 1 geskiet dit is ongelooflike mooi bokke. Ek wil nog graag in julle deel van die wereld kom jag
Nou praat jy.