Page 1 of 1

Middag almal

Posted: Tue May 17, 2016 12:09 pm
by QWest
Goeie middag almal.

My naam is Quentin, meeste mense noem my Q en ek woon hier in die Oos Kaap.

Volg die forum nou al vir 'n ruk, maar het eers onlangs aan gesluit. Daar is sowaar baie goeie inligting en informasie op die forum.

Jag / skiet met 'n 308.

Het nog nie my laading 100% soos ek dit wil he' nie, maar hopenlik sal ek daar kom.

Cheers vir eers

Q

Re: Middag almal

Posted: Tue May 17, 2016 12:16 pm
by OomMatt
Welkom Q , geniet dit

Het ook gedink ek kan self (dis lekker ja) die ladings uit sort , maar vra vir hulp hier , hiers manne wat darem vir jou ken. Ek het sommer n klomp ander goed ook geleer , nooit te oud nie
En dan sommer bietjie meer inligting van jou af.

Re: Middag almal

Posted: Tue May 17, 2016 12:24 pm
by jamalley
Welkom Q

Re: Middag almal

Posted: Tue May 17, 2016 12:36 pm
by Boesman10
Welkom QL

Re: Middag almal

Posted: Tue May 17, 2016 12:40 pm
by lukie nel
Baie Welkom!

Re: Middag almal

Posted: Tue May 17, 2016 12:45 pm
by willienel
Welkom

Re: Middag almal

Posted: Tue May 17, 2016 1:04 pm
by Toyrsi
Welkom