Page 1 of 1

Dr Lucas Potgieter oorlede

Posted: Mon Jul 04, 2011 7:42 pm
by MEERKAT
Landbou.com berig dat Dr Lucas Potgieter vanoggend in die ouderdom van 79 oorlede is.
Die wapen en jagbedryf het 'n groot ikoon in hom verloor en sy plek sal maar moeilik gevul word.

My innige meegevoel aan die familie

MEERKAT