Page 1 of 1

Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 3:19 am
by tripodmvr
Vir die manne wat groot boer met gesaaides en sommer vir die wat van meganiese masjiene hou.
Planter Oz 1.jpeg
Planter Oz 2.jpeg
Planter Oz 3.jpeg

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 3:21 am
by tripodmvr
Nog fotos
Planter Oz 4.jpeg
Planter Oz 5.jpeg
Planter Oz 6.jpeg

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 4:12 am
by Finfan
Lyk soos n Transformer. Stukkie masjien en n half hierdie

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 7:03 am
by henning
Jo, dit sal n groot land gou kaf draf.

Groete
Henning

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 7:45 am
by F.L.A.S.H
Dankie vir die deel Oom

Ons het soortgelyke planter in Amerika gehaad.

Hulle werk bitter lekker

Mooiloop
Dave

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 7:53 am
by Heinz Petersen

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 9:52 am
by Rotty
Net jammer hy is groen

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 5:55 pm
by Gawie(13mm)
Rotty wrote:Net jammer hy is groen
Nou speel jy op AVBOB se stoep. ++>:

John Deere groete.

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 6:13 pm
by tripodmvr
Die planter is deur 'n plaaslike firma, Boss, vervaardig.

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 6:48 pm
by matewis
Baie netjies

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 8:28 pm
by Diesel Dog
Die planter laat die planters wat ons hier in Vredenburg bou soos speelgoed lyk.

http://oi68.tinypic.com/2nbyi5c.jpghttp://oi67.tinypic.com/2duszc.jpg
http://oi67.tinypic.com/1605z0m.jpg

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sat May 14, 2016 9:19 pm
by Rotty
Trekkers is soos n waatlemoen jy hou die rooi en gooi die groen weg

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sun May 15, 2016 7:13 am
by matewis
Behalwe as hy liggroen is

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sun May 15, 2016 1:55 pm
by Alwin
matewis wrote:Behalwe as hy liggroen is
+1000

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sun May 15, 2016 3:36 pm
by tripodmvr
Sien nou die manne seg hulle plant 300ha in 24 uur.

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Sun May 15, 2016 3:46 pm
by Heinz Petersen
Dan het jy n paar perde nodig wat nie moeg raak nie.

Re: Nuwe planter - Australie

Posted: Mon May 16, 2016 4:11 pm
by tau
Ons 19 ry planter sal hom aanjaag!!!!!