Page 1 of 1

2.4 Hilux parte

Posted: Fri May 13, 2016 10:59 pm
by sPRINGHAAS
Ek het n ou "roll bar" (as hy kwalifiseer as een... weet nie wat mens hom noem nie) vir ou 2.4 model hilux as iemand werk het vir hom. Dan is daar ook een van die blok agterligte in sy boks. Die parte is in Sasolburg.