Page 1 of 1

Besnydenis

Posted: Thu May 12, 2016 6:44 pm
by mossie
In die hospitaal

Jong man " waarvoor is Oom hier?"
Ouer oom " Vir my mangels - vrek bang die mense se dis seer as jy al oud is"
Jong man " Nee wat oom nie so erg nie - my pa selfde gehad laas jaar. Ongemaklik, maar lekker roomys gehad vir drie dae toe is hy orraait"
Ouer oom " Dankie tog. Waarvoor is jy hier?"
Jong man " Besnydenis, oom"
Ouer oom " O hel sterkte man dit is baie erg. Jy is in jou beste Bl*&^em in. Dit is onverdunde hel, man"{
Jong man " Ag nee tog oom hoe so? Ek vrek nou van worries"
Ouer oom " Het my besnydenis as baba gehad en ek kon eers agtien maande later begin loop!!"

Re: Besnydenis

Posted: Fri May 13, 2016 8:19 am
by FHM
Lekker ene Mossie! ++>: