Page 1 of 1

Nuut op Forum

Posted: Wed May 11, 2016 7:43 pm
by Karoo-jagter
Goeie naand manne, ek is Pieter Botha. Ek skiet meestal met my Musgrave 7x64 en dan soms ook met my pa se 243,jou pa se geweer skiet maarnet altyd lekkerder maak nie saak wat nie. "Danie01" is my ouboet en ons geniet ons jag en skiet baie saam.

Die jag gogga het my nou die laaste 2 jaar ordentlik gebyt.Ons jag meestal in die Karoo by Britstown springbokke en dan ook tussen Griekwastad en Niekerkshoop koedoes.
Voorsitjag bly natuurlik my gunsteling, dis hoe ek groot geword het.



Sent from my SM-A500FU using Tapatalk

Re: Nuut op Forum

Posted: Wed May 11, 2016 7:45 pm
by tripodmvr
Baie welkom by ons vuurtjie. Kom gesels gerus saam.

Re: Nuut op Forum

Posted: Wed May 11, 2016 7:46 pm
by Sybrandz
Welkom, jy gaan dit hier geniet.

Re: Nuut op Forum

Posted: Wed May 11, 2016 9:38 pm
by Danie01
Welkom broer, dis ook nie nodig om nou al my skandes hier te kom vertel nie, hou maar by die goeie dinge!!

Geniet die forum


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuut op Forum

Posted: Thu May 12, 2016 6:50 am
by OomMatt
Hoe gaan die gesegte Danie / Karoo-jagter

"What goes on tour , stays on tour"

Welkom

Re: Nuut op Forum

Posted: Thu May 12, 2016 8:19 am
by Rooster1089
Baie welkom!

Re: Nuut op Forum

Posted: Thu May 12, 2016 8:21 am
by Hano243
Baie Welkom Pieter.

Re: Nuut op Forum

Posted: Thu May 12, 2016 8:57 am
by Boesman10
Welkom Pieter. Baie lekker wapen wat jy daar het.

Re: Nuut op Forum

Posted: Thu May 12, 2016 10:40 am
by mossie
Welkom!! Sien Tripod het n maatjie.
Groete

Re: Nuut op Forum

Posted: Thu May 12, 2016 9:08 pm
by Toyrsi
Welkom