Page 1 of 1

Vortex Viper 6.5 x 20 x 50 PA

Posted: Tue May 10, 2016 7:28 pm
by .223 JAGTER
Wil graag hoor of hierdie scope se kruishaar in die nag sal werk vir jakkals jag. Wil hom gebruik vir nagjag en dagjag.

Re: Vortex Viper 6.5 x 20 x 50 PA

Posted: Tue May 10, 2016 7:34 pm
by savage(P Coetzer)
Hy het n dik kruishaar. Werk baie lekker in die aand.