Page 1 of 1

"SSSHHuuuuSSS

Posted: Tue May 10, 2016 9:16 am
by Jakkels 223
Om jou vinger saggies op iemand se lippe te plaas en te se "ssshhhuussssss, nie nog n woord nie" is super romanties .................................................. maar spietkops like dit f...kol!!!!!!!!!!

Re: "SSSHHuuuuSSS

Posted: Tue May 10, 2016 10:24 am
by FHM
Jakkels 223 wrote:Om jou vinger saggies op iemand se lippe te plaas en te se "ssshhhuussssss, nie nog n woord nie" is super romanties .................................................. maar spietkops like dit f...kol!!!!!!!!!!
Ou maat dit sal darem n besonderse offesiertjie moet wees vir my om te oorweeg om my vinger op haar lippe te sit...
Ek twyfel of jy dit enige plek in Afrika moet waag...
RSA Officer.jpg
In die Soviet Unie sal dit wragtig 'tempting' wees...
Soviet Officer.jpg

Re: "SSSHHuuuuSSS

Posted: Tue May 10, 2016 11:07 am
by Chevvy SS
Daar kom die spinnekop weer duidelik deur!

Re: "SSSHHuuuuSSS

Posted: Tue May 10, 2016 11:51 am
by FHM
Chevvy SS wrote:Daar kom die spinnekop weer duidelik deur!
Sorry man ++>: ...maar as jy moes kies tussen die 2 Chev...ek besef dis seker moeilik vir jou, maar konsentreer man!

Re: "SSSHHuuuuSSS

Posted: Tue May 10, 2016 1:02 pm
by Ferdi
Hehehehe Cois

Net een van hulle sal ek in my kombuis toelaat om spinnejape te jag.