Page 1 of 1
Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Mon May 09, 2016 10:41 am
by Chevvy SS
Atlantisduine-Ferrari 1.jpg
Atlantisduine Ferrari 2.jpg[/attachment]
Re: Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Mon May 09, 2016 10:47 am
by joe rocket
Ek dink daar was n skelmpie betrokke. Kaalgat tussen die daisy's ag ek bedoel duine.

Re: Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Mon May 09, 2016 10:49 am
by Nickvn
All of the above...... betrokke
Re: Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Mon May 09, 2016 11:07 am
by JTM
Alkohol of dalk iets sterkers. Dalk 'n geval van "Hou vas my dop/stop , dan wys ek jou wat die Ferrari kan doen"
Re: Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Mon May 09, 2016 11:11 am
by ruaanb
blykbaar 'n rapper wat 'n musiek video wou maak wat te ver ingery het by parkering daar....daar is nie pille nie.
Re: Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Mon May 09, 2016 2:29 pm
by Gawie(13mm)
Hy het nie besef dat die Syncro op die foto, sand se baas is nie.
'n Gelyk pad, is nie altyd 'n plat pad nie!

Re: Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Mon May 09, 2016 3:21 pm
by alecjohnson
Sien 'n datsun 1400 is beter as 'n Ferrari! een het by my verbygejaag in die duine 'n paar jaar terug, maar hy het gewoekker in die duine!
Re: Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Tue May 10, 2016 4:56 am
by Barry Loock
Dis die resultate van BEE status. Daar word die indruk geskep dat die kanidate alles moontlik kan doen, maar rehaltity bly maar n black-sam?
Aim small, hit big.
Re: Geen breins of te veel geld? Dalk alkohol betrokke?
Posted: Tue May 10, 2016 7:54 am
by bsaaiman
Ek sien ook op die foto dat hy designer graafie het om hom self uit te grawe.
B.