Page 1 of 1

Nightforce fabriek toer.

Posted: Sun May 08, 2016 2:00 pm
by Morne Van Der Merwe
Middag almal,

Hier is vir die wat belangstel wat gebeur in die Nightforce fabriek, dis twee video's van so 20min elk.
Geniet dit.

https://vimeo.com/92277734

https://vimeo.com/92284997

Groete
Morne

Re: Nightforce fabriek toer.

Posted: Mon May 09, 2016 4:30 am
by Tertius Steyn
Dis nou kwaai!