Page 1 of 1

Dash cam Nou moet ek een kry

Posted: Fri May 06, 2016 1:13 pm
by alecjohnson
Mense ek sal moet spaar hiervoor, maar wat is die beste op budget, my action cam is nie 'n opsie nie, sy battery hou nie lank genoeg nie, en word te warm op dc krag.

Ek is nou net mooi G vol vir mense sonder maniere op die pad, voor my ry 'n honda met 4 mense in almal eet tog te lekker en die papiere word lings regs, voor en agter uit gegooi. stop by robot en se hulle het geen maniere nie, Raai wat is die andwoord, ons is op die raad, ons mag! My F- Mense soos hulle moet vasgevat word, en as ek net een kan uitwys sal ek tevrede wees, maar hoe meer hoe beter! Sosiale media is 'n baie kragtige ding!

Re: Dash cam Nou moet ek een kry

Posted: Fri May 06, 2016 1:20 pm
by Geno

Re: Dash cam Nou moet ek een kry

Posted: Fri May 06, 2016 2:10 pm
by alecjohnson
Ek het nou deur Bid or buy gegaan, is 720P genoeg vir 'n of moet mens eerder gaan vir 1080P?

http://www.bidorbuy.co.za/item/22610628 ... EGREE.html
of
http://www.bidorbuy.co.za/item/22752368 ... _card.html

Re: Dash cam Nou moet ek een kry

Posted: Fri May 06, 2016 8:16 pm
by gbvl
Gaan vir die beste resolusie. Dit maak dit makliker om nommer plate ens. te kan identifiseer.

Sent from my SM-G900H using Tapatalk