Page 1 of 1

Voorstelling

Posted: Fri May 06, 2016 11:15 am
by Klein Jan
Goeie middag almal, ek stel myself graag voor.

My Naam is J.W. en ek woon in roodepoort, ek skiet met n' Brno CZ .270win, Marlin 336CS 30-30win en n' Lee Enfield .303 MkIII. Ek het onlangs al die nodige herlaai toerusting gekoop en ek muk om .270 te herlaai vir nou. Sal dit waardeer as die manne met kennis my daarmee kan help.

Groete
J.W. van Boordt

Re: Voorstelling

Posted: Fri May 06, 2016 11:16 am
by Toyrsi
Welkom J.W. Hier sal jy sommer baie raad kry.

Re: Voorstelling

Posted: Sun May 08, 2016 11:38 am
by Boesman10
Welkom J.W.

Re: Voorstelling

Posted: Mon May 09, 2016 3:18 pm
by jamalley
Welkom JW

Re: Voorstelling

Posted: Mon May 09, 2016 5:02 pm
by Hano243
Baie Welkom JW.