CARTE BLANCHE 3 JULIE 2011, OPVOLG OF CFR
Posted: Sat Jul 02, 2011 11:47 pm
Hi manne,
Ek het 'n epos ontvang dat CB hulle opvolg op die fiasko van CFR op 3 Julie doen.CB het so ruk terug gevra vir manne wat al ruk wag op aansoeke om onderhoude mee te voer.
Hulle (Cfr) se deadline is mos Jou verby en Ek west daar is miljoene aansoeke nog nie geproseseer nie.
Groete
JP