Page 1 of 1

Watter scope

Posted: Thu May 05, 2016 9:56 am
by Regie
Een vraagie asb

Watter scope vir lang afstand skiet

Roer is n sabatti rover 6.5x47

Teen n budget asb mannnnnnne en hy is klein

Re: Watter scope

Posted: Thu May 05, 2016 10:04 am
by Eugene
Vortex PST 6-24
Sightron 6-24 FFP
Sightron 8-32 SFP

My raad sal wees om een keer te huil en klaar te huil. As jy agterkom dat die "cheapie" wat jy nou gekoop het nie meer voldoende is nie, is die regte scopes al weer heelwat duurder....

Re: Watter scope

Posted: Thu May 05, 2016 10:06 am
by Geno
Hoe klein is jou klein budget?

Re: Watter scope

Posted: Thu May 05, 2016 10:31 am
by Hein22
Eugene wrote:Vortex PST 6-24
Sightron 6-24 FFP
Sightron 8-32 SFP

My raad sal wees om een keer te huil en klaar te huil. As jy agterkom dat die "cheapie" wat jy nou gekoop het nie meer voldoende is nie, is die regte scopes al weer heelwat duurder....
Ons kan seker een van die dae die Lynx LX3 5-30x56 ook in die mix gooi.

Re: Watter scope

Posted: Thu May 05, 2016 10:36 am
by OomMatt
Sal verseker Sightron 6-24x50 in FFP of SFP gaan. Na al my draad met ander scopes is die een baie goeie waarde en bekostigbaar mits jy by geen ander koop as by Ian nie

Re: Watter scope

Posted: Thu May 05, 2016 1:31 pm
by Regie
OomMatt wrote:Sal verseker Sightron 6-24x50 in FFP of SFP gaan. Na al my draad met ander scopes is die een baie goeie waarde en bekostigbaar mits jy by geen ander koop as by Ian nie
Stuur asb vir my sy nommer

Re: Watter scope

Posted: Thu May 05, 2016 3:07 pm
by JDKey
Pm vir Sangoma (Ian) hier op die forum.