Page 1 of 1

Mouse Trap

Posted: Thu May 05, 2016 6:31 am
by Predator
https://www.facebook.com/todaysAnimals/ ... 561019235/


Weet egter nie of hy vir ons muise sal werk nie!!

Re: Mouse Trap

Posted: Thu May 05, 2016 7:05 am
by bush hat
Ha-ha.....ja ek stem....ons muise volg 'n meer gebalanseerde dieet van kaas !

Re: Mouse Trap

Posted: Thu May 05, 2016 2:49 pm
by Johan Nel
Dink nie ek het gedagtes van "humane release" as ek daai pes gevang het nie. Dink meer 'n "humane disposal" wat vinnig maar terminaal van aard is...

Re: Mouse Trap

Posted: Thu May 05, 2016 3:09 pm
by Predator
Johan Nel wrote:Dink nie ek het gedagtes van "humane release" as ek daai pes gevang het nie. Dink meer 'n "humane disposal" wat vinnig maar terminaal van aard is...

Ek sou se n muisvalletjie is "humane" genoeg. Selfs my Yorkshire terrier is n yster met "humane disposal". Al n paar keer gesien hoe hy n rot of muis "mumane dispose".