Page 1 of 1

Bekendstelling

Posted: Tue May 03, 2016 12:37 pm
by EttasB
Goeie Middag Dames en Here

My naam is Etienne Barkhuizen van Alberton. Ek is die mede eienaar van Just Shooting saam met Stompe.

Ek skiet 'n Griffon 30-06 en jag graag. Stompe het my wel laat belowe om by langafstand skiet betrokke te raak, so ek gaan seker 'n nuwe geweer of drie nodig he.

Sien uit om by julle almal te leer.

Re: Bekendstelling

Posted: Tue May 03, 2016 12:41 pm
by JacquesT (Stompe)
Welkom Ettas,

Uiteindelik het jy gedoen wat ek al lankal vir jou gese het om te doen. Jy gaan dit baie geniet, die kennis hier is breed soos die wye bosveld.

Enjoy

Re: Bekendstelling

Posted: Tue May 03, 2016 2:45 pm
by Boesman10
Dagse Etienne en welkom op die forum.

Re: Bekendstelling

Posted: Tue May 03, 2016 3:02 pm
by Toyrsi
Welkom Etienne. Hoop dit is alles wat jy belowe is.

Re: Bekendstelling

Posted: Tue May 03, 2016 6:27 pm
by henning
Baie welkom en geniet dit.

Groete
henning

Re: Bekendstelling

Posted: Tue May 03, 2016 6:54 pm
by ruaanb
welkom en geniet dit hier.