Page 1 of 1
nikko stirling panamax 8-24x50
Posted: Sat Apr 30, 2016 10:07 am
by arno65
Ek wou net hoor of enige iemand all die panamax reeks probeer het.
Ek hou nie baie van Nikko stirling nie maar dit lyk vir my of hulle n goedkoop telleskoop gemaak het met redelike goeie glas.Dis redelik nuut op die mark en daarom is daar geen reviews nie.
Re: nikko stirling panamax 8-24x50
Posted: Sat Apr 30, 2016 11:05 am
by Armand Steenkamp
Arno, ek het n panamax op my 220 swift. Ek kan nog nie kla nie.
Groetnis
Re: nikko stirling panamax 8-24x50
Posted: Tue May 03, 2016 3:18 pm
by 45-70
Hi Arno, Ek het 'n 4-14x50 Panamax op my .308 Howa.
Uitstekende waarde vir geld, ek sal enige dag weer een koop.
Groete
Re: nikko stirling panamax 8-24x50
Posted: Wed May 04, 2016 10:41 am
by arno65
Baie dankie ,myne het gister gekom en ek hou baie van die iluminated rectical maar een probleem is as ek op die horison kyk dan vang die lens wit lig wat die beeld dof en verblindend maak.maar ek sal hom mount en op die range gaan toets teen my Nikons.
Re: nikko stirling panamax 8-24x50
Posted: Wed May 11, 2016 6:15 pm
by 45-70
Laat weet asseblief wat jou bevinding is. Dis altyd lekker om ander se opinie te hoor.
Re: nikko stirling panamax 8-24x50
Posted: Fri May 13, 2016 11:28 am
by arno65
Ek het lynx ringe gekoop en hom op my brno 270 gemount,more gaan ons skietbaan toe om te toets.ek sal julle op hoogte hou.
Re: nikko stirling panamax 8-24x50
Posted: Sun May 15, 2016 8:29 pm
by arno65
Ek het toe die panamax getoets en hy track baie mooi .Maar die lig op die lens waarvan ek vroeer gepraat het is definitief n probleem.Mens kan seker nie R3000 betaal vir n teleskoop betaal en Zeis kwaliteit verwag nie.vir die prys sou ek se dis n goeie teleskoop.Ek kon my gaaitjies op die papier sien op 200m.
Ek kan nie op hierdie stadium se of ek n fout gemaak het om die Nikon Monark af te haal nie.Die Monark se glas is meer helder maar die extra 4x vergroting van die Nikko stirling maak op vir dit.Ek sal weer Range toe gaan en terugvoering gee.