Page 1 of 1

Jag op Leeuwdraai Safaris

Posted: Fri Apr 29, 2016 8:24 am
by pieterventer87
Goeie dag.

Vir die manne wat nog 'n jag plek soek nie te ver van Pretoria af nie.

Gaan klop gerus aan Leeuwdraai Safaris se deur.

http://www.leeuwdraaisafaris.co.za/

Alle prysse is te sien op die web blad.

Gaan besoek ook gerus hulle facebook blad

https://www.facebook.com/Leeuwdraai-Saf ... 2/?fref=ts

Gerrie en Zaahn is besonderse mense en die plaas is baie goed ingerig.

Gerrie: 082 814 1186

Re: Jag op Leeuwdraai Safaris

Posted: Fri Apr 29, 2016 8:26 am
by Geno
Gerrie is n great ou. Lekker plaas vir n dag jag.

Re: Jag op Leeuwdraai Safaris

Posted: Fri Apr 29, 2016 9:03 am
by Pvdw
Baie mooi plek so op die blad. Ongelukkig sal ek moet tuis bly teen daai pryse.

Glo die manne wat daar gaan jag gaan lekker tyd hĂȘ.

Re: Jag op Leeuwdraai Safaris

Posted: Fri Apr 29, 2016 2:26 pm
by Langeraat
Komaan Peet, bederf 'n bietjie vir mamma. ++>:

Dit lyk na 'n lekker plek, dankie vir die deel.

Re: Jag op Leeuwdraai Safaris

Posted: Thu May 05, 2016 11:45 am
by Rooster1089
Het enige iemand op die plaas al gaan jag?
Hoe was julle ondervinding?

Re: Jag op Leeuwdraai Safaris

Posted: Thu May 05, 2016 12:01 pm
by henried
Rooster1089 wrote:Het enige iemand op die plaas al gaan jag?
Hoe was julle ondervinding?
Wil ook graag weet...
My seun se jag het deur die mat geval, so ek soek plek.

Re: Jag op Leeuwdraai Safaris

Posted: Mon May 09, 2016 1:16 pm
by pieterventer87
Rooster1089 wrote:Het enige iemand op die plaas al gaan jag?
Hoe was julle ondervinding?
Ek het self al op die plaas gejag. Dit was vir my en my vrou baie lekker en Gerrie en sy vrou en die span doen regtig moeite.

Julle sal dit geniet om daar te gaan draai maak

Groete

Re: Jag op Leeuwdraai Safaris

Posted: Tue May 10, 2016 10:57 pm
by hierswolf
Baie lekker plek om te kuier en 'n vinnige jag deur te werk vir 'n jagter of twee. Die plaas is dalk aan die klien kant as julle meer mense is of vir 'n paar dae wil jag.