Page 1 of 1

Landbou Weekblad

Posted: Fri Jul 01, 2011 9:06 am
by Beretta
Dag Manne
Ek sien in die nuutste uitgawe is daar n paar artikels wat daar n paar logiese verduidelikings aan die groenes gegee word.Net die feite en niks anders nie ek dink Mnr Pepler praat die waarheid in my beskeie mening.No bells and lights
Groete
Beretta