53 vs 55 Grein Vmax vir 22-250
Posted: Thu Apr 28, 2016 7:46 am
Hi almal,
Ek oorweeg dit om vir my springbokjag die 53gr Vmaxe te gebruik vir kop en nek skote, maar ek kry min inligting op die forum van hierdie spesifieke punt. Die manne lyk my verkies meer die 55gr Vmaxe.
Die geweer is 9 twist Howa dikloop.
Is daar van julle wat die 53 greiners suksesvol inspan?
Groete