Page 1 of 1

So vang jy 'n bees op jou eie

Posted: Wed Apr 27, 2016 7:59 pm
by tripodmvr

Re: So vang jy 'n bees op jou eie

Posted: Wed Apr 27, 2016 8:21 pm
by Striker.
Daai perd kan 'n chopper vlieg!

Re: So vang jy 'n bees op jou eie

Posted: Wed Apr 27, 2016 9:30 pm
by Barry Loock
Hulle ook seker nie erdvarke nie?

Re: So vang jy 'n bees op jou eie

Posted: Thu Apr 28, 2016 10:13 am
by tau
lyk lekker, ek het so jaar terug my bul so vasgedruk met my Uri. hy het toe al 5 drade plat gehol.

Re: So vang jy 'n bees op jou eie

Posted: Fri Apr 29, 2016 8:19 am
by Boersonderroer
Die SPCA mense kry 'n hart aanval as hulle dit sien

Sent from my E5823 using Tapatalk

Re: So vang jy 'n bees op jou eie

Posted: Fri Apr 29, 2016 12:34 pm
by Johan Nel
Die metode het seker 'n rede. As dit egter vir slag is, dink ek daai arme dier is dan so vol adrenalien na daai gejagery dat die vleis vrek taai sal wees.