Pensskoot
Posted: Wed Apr 27, 2016 5:25 pm
Dagse manne.
Pensskoot hier van Kanoneiland. Ek herlaai al 'n geruime tyd maar die werklike passie vir ballistiek en langafstand het my so rukkie gelede eers gepak. Ek soek gereeld raad op julle manne se forum en dis die hoofrede hoekom ek aangesluit het. Net soos ek dink NOU weet ek alles dan wil niks groepeer nie!
Ek is nog in die proses om my kluis vol te maak tussen my bankbestuurder, die SAPD se waglys en my wapensmit. Tans roei ek net met my 308 wat vir jag en skietbaan moet instaan.
Dankie vir die gelentheid!