Page 1 of 1

Begin Lading vir Hornady GMX .30-06

Posted: Wed Apr 27, 2016 8:22 am
by DamDuiker
Goeie More,

Sal iemand my asb se waar kan ek begin met S365, sodat ek n spoed lesing kan kry om dan met Quickload te kalibreer

150gr Hornady GMX
Uit n 30-06
23,622" loop
H20 is 69,5
Max TPL 84.15
Cci250 Primer
S365 Lot 81

Mooiloop

Re: Begin Lading vir Hornady GMX

Posted: Wed Apr 27, 2016 12:32 pm
by tripodmvr
Begin met 52gr S365.
Jou topnode is naby aan 2950vps.

Re: Begin Lading vir Hornady GMX

Posted: Thu Apr 28, 2016 7:34 am
by DamDuiker
Ek het toe 3 skote gaan skiet met gegewe data maar ek het toe klaar gelaai volgens die somchem boekie, toe oom vir my die data gee so hier is wat ek gemaak het.

150gr Hornady GMX
Uit n 30-06
23,622" loop
H20 is 69,5
Max TPL 84.15
TPL: 82.3
Cci250 Primer
S365 Lot 81 - 55gr
ES: 37ft/s
Avg: 2926ft/s

Die Groepie lyk nie sleg nie. Dink dalk n verstelling in TPL kan hom dalk beter laat groepeer?