Page 1 of 1
Bevoegdheid vir semi automatiese haelgeweer.
Posted: Sun Apr 24, 2016 8:23 pm
by Johnnie De Wet
Naand Manne,
Watse bevoegdheid het n mens nodig vir n semi automatiese haelgeweer?
Re: Bevoegdheid vir semi automatiese haelgeweer.
Posted: Sun Apr 24, 2016 8:38 pm
by musgrave270
Johnnie. Sover ek weet net self loading rifle.
Re: Bevoegdheid vir semi automatiese haelgeweer.
Posted: Sun Apr 24, 2016 9:51 pm
by obasch
Jy het nie eers die self loading competency nodig nie. Slegs haelgeweer competency, maar dan moet ook toegewyde status he om aansoek te kan doen vir S/A haelgeweer.
Re: Bevoegdheid vir semi automatiese haelgeweer.
Posted: Wed Apr 27, 2016 7:08 pm
by Johnnie De Wet
Dankie manne.