Page 1 of 1
Nuwe aansluiting
Posted: Sat Apr 23, 2016 10:45 pm
by pfdk
Goeiedag.
Ek woon in Montana, Pretoria en is 'n newbie op Jaracal.
Ek is voorgestel deur Peet van der Walt(Pvdw).
Ek sien uit daarna om heelwat op die forum te leer.
Bly te kenne.
Pieter de Kock
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Sat Apr 23, 2016 11:09 pm
by Heinz Petersen
Welkom Pieter. Kaas dit en geniet dit.
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Sat Apr 23, 2016 11:11 pm
by Jacquesb
Welkom Pieter.
Geniet die forum
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Sun Apr 24, 2016 7:33 am
by Toyrsi
Welkom Pieter
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Sun Apr 24, 2016 1:30 pm
by Riaan Beeslaar
Baie Welkom Pieter
Groete
Riaan
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Sun Apr 24, 2016 6:05 pm
by Pvdw
Dag Mnr de Kock. Lekker lees hier en geniet dit.
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Sun Apr 24, 2016 6:57 pm
by pfdk
Dankie manne.
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Mon Apr 25, 2016 8:12 am
by Boesman10
Dagsee Pieter en welkom.
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Mon Apr 25, 2016 8:59 am
by jamalley
Welkom Pieter
Re: Nuwe aansluiting
Posted: Mon Apr 25, 2016 2:29 pm
by Johan L
Baie welkom Pieter. Hoop jy geniet die forum.